Agriculture
Hier is van jou hoof landboustories op OFM─── ELSABÉ RICHARD 05:30 Fri, 26 Aug 2022
Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Elsabé Richard-May lig nou vandeesweek se hoofstories op OFM uit.
Sien onderstaande PODCAST
China het sy verbod op die invoer van vetterige wol, oftewel onverwerkte wol, uit Suid-Afrika met onmiddellike effek opgehef. Hierdie aankondiging is vandag deur Cape Wools SA aangekondig. Die organisasie sê dit is verlig dat die verbod, wat in April vanjaar ingestel is, opgehef is sonder die oplegging van enige bykomende voorwaardes. Deon Saayman, die hoof uitvoerende beampte van Cape Wools SA, het voorheen aan OFM-nuus gesê die verbod was onverwags en het groot kommer in die bedryf gesaai. Leon de Beer van die Nasionale Wolkwekersvereniging, het bygevoeg dat China se verbod die lewensbestaan van die bedryf se 35 000 werkers, sowel as 4 500 seisoenale skaapskeerders en wolhanteerders, bedreig het.
ALSO READ: Wool industry heavily impacted by China’s ban on imports due to FMD
The public has been requested to report people who are moving live cattle in and around the Northern Cape illegally, to the police or the state vet unit. This request by the provincial Department of Agriculture, Environmental Affairs, Rural Development and Land Reform comes after a 21-day ban on the movement of cattle was announced by the national Department of Agriculture, due to increased positive cases of foot-and-mouth disease (FMD) in the country. The spokesperson for the Northern Cape department, Zandisile Luphala, says that so far the province has not reported any cases of FMD.
LEES OOK: Kommer dat mense #FMD versprei
Die verwagting is dat graanpryse nog vir die afsienbare toekoms hoog sal bly, namate die Oekraïne weer graan begin uitvoer het. Volgens dr. Kobus Laubscher, ‘n landbou-ekonoom, kan die versterking in die Rand ‘n demper plaas op pryse. Hy verduidelik verder dat die jongste ramings is dat daar miljone tonne graan in die Oekraïne opgeberg is, gegewe die rekordoes wat daardie land verlede jaar gehad het. Laubscher sê egter dat logistieke uitdagings kan bydra dat die Oekraïne nie al sy graan na ander lande uit kan voer om versagting van pryse te kan bewerkstellig nie.
AND
The Premier of the Free State, Sisi Ntombela, was expected to convene a foot-and-mouth disease awareness meeting with all provincial MECs and mayors this week. This awareness meeting follows after the Minister of Agriculture, Thoko Didiza, met with Ntombela on Monday in an attempt to obtain the help of the provincial government and to explain the 21-day ban on the movement of cattle. Didiza expressed her concern after foot-and-mouth disease was confirmed on 22 farms in the Free State.
