On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agriculture

Hier is vandeesweek se lewendehawepryse

───   ELSABÉ RICHARD 05:00 Thu, 03 Nov 2022

Hier is vandeesweek se lewendehawepryse | News Article

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe.

Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. 

Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. 

Sien onderstaande PODCAST

Derksen sê speenkalwers onder 200kg, het teen R38,02 per kg verkoop, terwyl speenkalwers tussen 200kg en 250kg, teen R36,55 per kg, en speenkalwers oor 250kg, teen R34,88 per kg verkoop het.

Ander veilingspryse vir beeste: 

A-klas beeste
R33,11 per kg






B-klas beeste
R26,00 per kg






C-klas vet koeie
R25,15 per kg






Maer koeie
Wissel van R17,00 na R22,00

Slagbulle
R26,40 per kg














Skape







Stoorlammers
R43,09 per kg






Slaglammers
R38,55 per kg






Stoorskape
R35,77 per kg






Vetskape
R33,30 per kg














Bokke







Lammers
R58,03 per kg






Ooie
R40,00 per kg














Vir meer inligting besoek vleisprys.co.za.

OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.