On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Agriculture

Hier is van jou hoof landboustories op OFM

───   ELSABÉ RICHARD 06:00 Thu, 10 Nov 2022

Hier is van jou hoof landboustories op OFM | News Article
FOTO: Kobus Rautenbach.

Weervoorspellers waarsku swaar reën kan van nou tot Januarie voorkom. Reënskade is rééds oor dele van sentraal Suid-Afrika aangemeld.

‘n Boer van Stella in Noordwes, Kobus Rautenbach, sê hy en sy bure se sonpanele het duur skade gely.

Poor to reasonable veld and livestock conditions have been reported in the majority of the country. The national Department of Agriculture shares that parts of the Western Cape, extreme western areas of the Northern Cape, and the Sarah Baartman District of the Eastern Cape continue to experience dry conditions. This is while some summer rainfall areas began receiving rain.

Die landbou-organisasie, Saai, verteenwoordig Suid-Afrikaanse boere by die sewe-en-twintigste sitting van die Konferensie van die Partye, oftewel COP27, in Egipte. Volgens Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai, sal die kwessies van Suid-Afrikaanse boere oor die volgende twee weke in meer as 30 vergaderings gehoor word. Meer as 70 landbouleiers van oral in die wêreld is genooi om die geleentheid by te woon. Die klimaatsberaad het reeds Sondag 6 November in Egipte begin.

Youth, women and people with disabilities, who are part of the poultry, pork, beef and sheep value chains, amongst other agricultural value chains, qualify to receive funding from the Department of Agriculture's Blended Finance Scheme with the Land Bank. The department's spokesperson, Reggie Ngcobo, explains the finance scheme, which is more than R3 billion, aims to assist small and medium-scale producers to participate in the mainstream agricultural economy. 

EN

Die Noord-Kaapse Departement van Landbou ondersoek haas- en konynvrektes in Namakwaland. Die departement sê dié vrektes word sedert verlede maand daar asook naby Sutherland opgemerk. Daar is by navraag gesê monsters is reeds vir ontleding weggestuur om redes vir dié verskynsel onder wilde en troetelhase en -konyne te vind. Namakwalandse produsente in die omgewing is gevra om foto's van dooie diere aan te stuur en dit nie te eet nie.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.