Agriculture
Klimaatsverandering: Implikasies op produsente─── 09:35 Fri, 06 Oct 2023
Sponsored09:35 Fri, 06 Oct 2023
Die afgelope ruk is die onderwerp van klimaatsverandering weer op almal se lippe met vloede en brande wat groot skade veroorsaak in verskeie gebeide in Suid-Afrika.
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Reinhard Kushcke, besturende direkteur van AgriSeker, 'n spesialis in onderskrywing in die oesversekeringsmark, oor die implikasies van klimaatsverandering op produsente en oor wat die vooruitsigte is in terme van die weer.
Lees meer hier: https://www.agriseker.co.za/wp-content/uploads/2023/10/Cumulus-20230921.pdf

