Rugby
Cravenweekspan bekend─── 13:30 Sun, 08 Jun 2008

Bloemfontein. - Altesaam 14 spelers van Grey-kollege is in die Vrystaatse Cravenweekspan vir hoerskole ingesluit.
So lyk die Vrystaatse Cravenweek-span vir hoerskole: Riaan Britz, Christopher Boucher, Piet Lindeque, Francois Venter (almal Grey-kollege), Jumba Ulenga (Jim Fouché), Franna du Toit, Pieter Rademan, Adriaan Theisinger (kaptein), Anton Earle, Derek Linde (almal Grey), O. Kumane (Louis Botha), T. Moholo (Louis Botha), Jean Cook, Stefan Pretorius, Johan Swanepoel, John-Henry Harris, Bernard van Heerden, Stefan Kotze (almal Grey), Oupa Mohoje, Tukolo Mthetwa, Zuluboy Duma, Koffie Mokwetzi en Tshosopelo Mojanaga (almal Louis Botha). - Meegedeel.