On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

South Africa

Geslagsgebaseerde geweld in parlement bespreek

───   10:01 Tue, 10 Sep 2019

Geslagsgebaseerde geweld in parlement bespreek | News Article

‘n Debat wat fokus op die onlangse landwye voorvalle van geweld en misdaad teen vroue en kinders, sowel as die geweld teen buitelandse burgers, vind vandag in die parlement plaas.


Dié dringende saak wat van nasionale belang is, is in die Nasionale Vergadering (NA) beplan en mondelinge vrae sal ook aan die adjunkpresident gestel word. Nóg ‘n kwessie wat bespreek sal word in die vergadering, sluit in die regering se voorstel om 'n stelsel van voorgeskrewe bates in Suid-Afrika in te stel, wat die pensioenbesparing van miljoene Suid-Afrikaners bedreig. Daar word ook verwag dat die ministers van maatskaplike dienste môre voor die Nasionale Vergadering sal verskyn vir antwoorde op mondelinge vrae.


OFM-nuus/Elsabé Richard

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.