On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

South Africa

Voortrekkermonument kort miljoene

───   06:48 Mon, 15 Mar 2021

Voortrekkermonument kort miljoene | News Article
Voortrekkermonument

Miljoene rand word benodig om die Voortrekkermonument se deure oop te hou.

‘n Inskrywing op sosiale media het vandeesweek konsternasie veroorsaak oor die voortbestaan van die Voortrekkermonument.

Die inskrywing, wat deur ‘n werknemer geplaas is, sê die monument het R18 miljoen nodig om sy deure oop te hou. Die bestuur ontken nie daar is finansiële nood nie, maar sê die inskrywing weerspieël nie die volle waarheid nie.

Die plasing is intussen afgehaal. Die bestuur sê hy sal skenkings aanvaar, maar vra nie spesifiek daarvoor nie.


eNUUS

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.