On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

South Africa

Ouers sukkel om skoolgeld te betaal

───   06:14 Sun, 05 Feb 2023

Ouers sukkel om skoolgeld te betaal | News Article

Ouers sukkel om skoolgeld te betaal weens die stygende lewenskoste.

Die jongste opname wat deur TPN Credit Bureau gedoen is, toon dat 25 persent van ouers nie verlede jaar hul kinders se skoolgeld betaal het nie.


Dit word toegeskryf aan stygende rentekoerse, verhoogde inflasie en stagnante huishoudelike inkomste.

eNCA

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.