On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

South Africa

AKA se dood was 'n sluipmoord – Mbalula

───   10:53 Mon, 13 Feb 2023

AKA se dood was 'n sluipmoord – Mbalula | News Article

Die Sekretaris-Generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die rapper AKA se dood was 'n sluipmoord.

AKA – wie se regte naam Kiernan Forbes is – en sy voormalige bestuurder Tebello 'Tibz' Motsoane is Vrydagaand in Durban doodgeskiet.

LEESOOK: South African rapper AKA shot dead

Volgens eNCA is Mbalula vol vertroue die polisie sal die saak oplos, maar hy doen 'n beroep op enigiemand met inligting oor die moord om na vore te kom.

LEES OOK: 'AKA was the happiest I had ever seen him'

"Ons kan nie bespiegelings maak nie, maar ons weet, dit was 'n sluipmoord, AKA is vermoor," het hy gesê.

“Ons glo in die vermoë van die polisie om diep te delf en die moordenaars te kry en ook hoekom dit gebeur het.”

OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.