On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Special Reports

DBV werk hard om diere van misbruik te red

───   MARK STEENBOK 13:50 Mon, 11 Apr 2016

DBV werk hard om diere van misbruik te red | News Article

Dieremishandeling is ‘n realiteit, en dit word net erger by die dag. Mense tree dikwels impulsief en moedswillig op terwyl diere in die proses ly.

OFM-nuus se Mark Steenbok het onlangs ‘n draai gemaak by die Dierebeskermingsvereniging in Bloemfontein en het met ‘n senior inspekteur gesels oor die wrede werklikheid van dieremishandeling.



Podcasts

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.