The Delightful Blog
Afternoon Delight: Dewald Wasserfall & Danny Smoke─── 18:05 Thu, 23 Feb 2017

F.L.T.R: Adrian Botha, Danny Smoke, Dewald Wasserfall, André Kunz, Zelda Goetz, WR van Der Merwe
Sy nuwe liedjie, laat die lig inkom, is binnekort beskikbaar.
Dewald Wasserfall en sy kitaarspeler, Danny Smoke, het ingeval by die Afternoon Delight ateljee.
Hy gesels oor sy skryfstyl: Sy nuwe liedjie, laat die lig inkom, is binnekort beskikbaar.
Hy sing 'n cover van Tom Petty and The Heart breakers se free falling:
Video:
Hy sing ook 'n ou gunsteling:
En die Afternoon Delight se temalied word in Dewald Danny styl oorgedoen: