The Joyride Blog
First Mother's Day idea in lockdown─── 16:52 Mon, 04 May 2020
Here is our first Mother's Day Hamper winner's idea
"Hallo OFM!!!
Om moedersdag vir my ma spesiaal te maak het ek al begin om kaartjies te maak wat ek in n oopval boks gaan sit (wat ek salf gaan maak) aan die kante van die oopvou boks gaan ek Chocolates plak. So as jy die deksel van die boks afhaal val die kante oop(met die chocolates op) dan in die middel gaan daar n gewone kleiner boks wees met baie briefies en lint chocolate balletjies binne in. Ek gaan ook rooi en wit plaatkoekies maak en hartjies uit drik en die verskillende kleure meng.
Ek het al klaar 2 van die briefies gemaak.
Die swart strook met gekleurde hartjied is klaar gemaak en die 3D kaartjie met hartjies is ook klaar gemaak. Sy verdien net die beste
En die beste idee van alles is om haar wakker te maak met n skoon kombuis nadat ek plaatkoekies gemaak het"




