The Joyride Blog

Life Hacks

───   17:44 Fri, 07 May 2021

Life Hacks | News Article

This week's life hacks are more for your funny bone than anything else.

Is jy moeg om op ‘n Vrydag werk toe gaan? Ek dink baie mense is. Hier is ‘n life hack om daardie iets van die verlede te maak.  Kom die oggend in vir werk, se vir jou baas jy moet vining iets in jou kar gaan haal, en ry huistoe.

Ons is almal mal oor tegnolgie, veral die mans in die ateljee, maar soms is die nuwe gadjets te duur om aan te koop en dit bly maar net ‘n droom. Wel Bill Murray van gefaamde films soos Ground hog day, Ghost Busters en Caddy shack het die oplossing indien jy jou oog op ‘n 3D printer het.

Stap 1 : Koop ‘n 3D printer – hou die strokie

Stap 2 : Print ‘n 3D printer met jou 3D printer

Stap 3 : Neem die 3D printer terug en kry jou geld terug.