On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

The Joyride Blog

Obsession of the Week - Storietyd

───   16:54 Tue, 11 May 2021

Obsession of the Week - Storietyd | News Article

Bailey Sarian is 'n dame wat elke Maandag 'n "Murder Mystery and Make-up" program op YouTube het.

Die rede hoekom ek so baie van haar hou is omdat sy nie aansitterig is nie, sy is snaaks, het oulike 'one-liners' en is oor die algemeen net dierbaar! Sy praat met mens asof sy jou persoonlik ken, en alhoewel ek nooit in my lewe soveel grimering sal dra nie, is dit tog iets om te sien, sy doen dit baie goed.

Wie het nou ooit gedink dat so tipe program sal suksesvol wees, maar dit is sy het reeds 4.7 miljoen subscribers op YouTube, 4.1 miljoen op FB en 2.3 miljoen op Instagram!


Podcasts

Obsession of the Week - Story Time:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.