On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

The Joyride Blog

What's on the Menu - Skaaptjops kerrie marinade

───   17:20 Thu, 16 Sep 2021

What's on the Menu - Skaaptjops kerrie marinade | News Article

Ietsie vir die naweek se braai!

1 ui – gesny

15ml olie

100ml suiker

10ml sout

5ml fyn koljander

5ml fyn komyn

10ml kerriepoeier

5ml borrie

125ml asyn

125ml water

50ml chutney

Braai die ui in die olie tot sag en ligbruin.
Gooi die suiker by en braai vir nog ‘n minuut of twee.
Voeg die sout en speserye by, braai vir nog ‘n minuut en gooi dan die asyn, chutney en water by.
Kook vir twee minute.  Laat eenkant om af te koel. Gooi die marinade oor jou vleis en marineer vir 2 – 4 ure.


Podcasts

What's on the Menu - Curry marinade for lamb chops:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.