The Joyride Blog
What's On The Menu - "Knap kookwenke"─── 18:14 Thu, 11 Nov 2021
Hier is 'n rits kookwenke om jou in die kombuis te help.
As jy rys wit en los wil hou, gooi bietjie suurlemoen sap in.
Om te verhoed dat boud of blad krimp as jy dit bak, sit 'n hele wortel of twee by.
Patats word lekker glanserig en taai as jy 'n mespunt koeksoda bysit.
Gooi sout by jou olie om te verhoed dat dit spat.
Jy kan in gebak 'n eier ruil vir 1 eetlepel asyn.
Melk kook nie oor as jy 'n albaster insit nie.

What's On The Menu - Wenke vir di kombuis:
