Diamond Grind (Hyrox)
Hoërskool Diamantveld host ons eie Hyrox geleentheid genaamd die Diamond Grind. Ons het reeds lekker baie inskrywings en ons wil die gemeenskap aanmoedig om die geleentheid te ondersteun. Meer inligting kan op Hoërskool Diamantveld se Facebook-blad gekry word of gaan na Chiptimer waaronder die geleentheid geregistreer is,
Venue: Hoërskool Diamantveld
| Event date: 07 November 2026, 07:00
| Area: Northern Cape
| City: KIMBERLEY
| Address: 7 HABERFIELD STREET, 81 MATUMI GOLF ESTATE
| Contact Number: 0812422005
| Contact Email: bemarking@diamantveld.co.za
