On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan OFM
Show Background
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Olebogeng
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: PPK DANKOFFER DIENS MET DEWALD GOUES

PPK DANKOFFER DIENS MET DEWALD GOUES

Die PPK WOORD EN LEWE bied ʼn DANKOFFER DIENS aan met Dewald Gouws as gasspreker. Daar sal ook ʼn heerlike ete wees. Koste van ete is R130 per volwassene en R70 per kind onder 13 jaar

Venue: PPK WELKOM  | Event date:  08 November 2026, 09:00  | Area:  Free State  | City:  Welkom  | Address: 53 Tempestweg , Bedelia , Welkom  | Contact Number:  Pastoor Willie 071 139 9437
View All

News

Trump-mediasteunpilaar erken haat teen hom kelder Republikeine

Die omvang van die openbare teenstand teen Donald Trump het ’n belangrike rol gespeel in die Republikeine se swaar nederlaag in die Amerikaanse middeltermynverkiesing.  Read More


Demokratiese golf spoel oor VSA in historiese verkiesing

Die Demokrate het in die Amerikaanse middeltermynverkiesing beheer oor albei huise van die Kongres verower danksy geskiedkundige oorwinnings in tradisionele Republikeinse vestings wat wyd vertolk word...  Read More


Organisasie eis ‘aftrede’ van sokkerspan se gelukbringer-arend

’n Diereregte-organisasie dring daarop aan dat ’n Britse sokkerspan sy gelukbringer, ’n lewende Amerikaanse arend, onmiddellik laat aftree.  Read More


Israeli’s stembus toe: Jonges kan sleutelrol speel

Met minder as ’n week oor voordat Israeli’s op 27 Oktober stembus toe gaan, dui die jongste meningspeilings daarop dat die verkiesing in ’n groot mate deur jong en eerstekeer-kiesers beslis kan word.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.