In the News
Polisie betrap dieseldiewe naby Ventersburg
--- Admin 05 May 2024’n Man wat op heterdaad betrap is terwyl hy en ’n tweede verdagte besig was om diesel te steel, verskyn binnekort in die Kroonstad-landdroshof. Lede van die polisie se padpatrollie het Donderdag (2/5) omstreeks 11:30 op die twee verdagtes by ’n stilhouplek vir vragmotors langs die N1-hoofweg naby Ventersburg afgekom. Hulle was na bewering besig om ..Read More