International
Andrew betwis wettigheid van Britse polisie se optrede teen hom
--- Admin 05 Oct 2026’n Britse hof beslis Donderdag (8/10) oor die wettigheid van Andrew Mountbatten-Windsor se inhegtenisneming in Februarie. Die voormalige prins stel regstappe in teen die Thames Valley-polisie se hantering van sy inhegtenisneming. Hy is op grond van inligting in die Epstein-lêers daarvan verdink dat hy onregmatig opgetree het terwyl hy ’n openbare ..Read More


