In the News
Saak teen Virginia-man oor seksuele misdrywe uitgestel
--- Charné van der Merwe 28 Sep 2026’n Vrystater, wat van ’n reeks seksuele misdrywe met seuns beskuldig word, kom na verwagting weer in November in die hof voor. Jaco Roets (45) se eerste hangende saak, wat verband hou met verskeie beweerde seksuele misdrywe oor ’n aantal jare, is Woensdag (23/9) in die Virginia-streekhof voortgesit en tot 16 November vir verdere verhoor uitgestel. ..Read More


