In the News
Bloemfonteinse sakevrou se aanrandingsverhoor begin
--- Charné van der Merwe 08 Jul 2026Die verhoor van ’n Bloemfonteinse sakevrou, wat daarvan aangekla word dat sy ’n oudwerknemer aangerand het, begin na verwagting Donderdag (9/7). Franzelle Venter, eienaar van Pienk Framboos, staan tereg op ’n aanklag van aanranding. Sy het op 18 Junie vlugtig in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn, toe die saak uitgestel is vir verhoor.Venter se ..Read More


