In the News
Gemeenskap staan saam teen borgtog ná moord op Ottosdal-boervrou
--- Charné van der Merwe 15 Oct 2026Die borgtogaansoek van twee mans wat van die moord op ’n Noordwes-boervrou aangekla word, is tot Dinsdag (20/10) uitgestel. Martin Boitumelo Mosime (28) en Moleko Sekwaage (29) het Donderdag (15/10) in die Ottosdal-landdroshof verskyn. ’n Groep boere en gemeenskapslede het buite die hof byeengekom om hul teenkanting teen borgtog te wys, sê Naudé ..Read More


