In the News
Egipte maak deur oop vir Suid-Afrikaanse rooivleis
--- Morné van Rooyen 04 Sep 2026Suid-Afrikaanse rooivleisprodusente staan op die drumpel van toegang tot die Egiptiese mark. Die landbouminister het die deurbraak Donderdag tydens Agri Noordwes se kongres aangekondig nadat Suid-Afrika en Egipte onderhandelinge oor ’n veeartsenygesondheidsertifikaat afgehandel het. Willie Aucamp sê die ooreenkoms is ’n belangrike mylpaal vir ’n ..Read More


