In the News
Ma en seun kry borgtog in saak oor bedrog met begrafnisfonds
--- Charné van der Merwe 17 Aug 2026’n Ma en seun van Kuruman sal na verwagting op 31 Augustus weer in die handelsmisdaadhof verskyn op aanklagte van bedrog wat met hul begrafnisonderneming verband hou. Julia Aletta Gaseranolwe (59) en Lesego Gordon Gaseranolwe (29) is vroeër vandeesmaand op borgtog van R3 000 elk vrygelaat. Hulle staan tereg op 244 aanklagte wat meer as R500 000 ..Read More


