In the News
Ondersoek ná polisievoertuig omslaan, beskuldigdes ontsnap
--- Charné van der Merwe 20 Mar 2026Die Vrystaatse polisie ondersoek ’n ongeluk waarin talle mense beseer is en twee verhoorafwagtendes ontsnap het. Tshidiso Toolbaart (26) en Katleho Motoane (25) het hul kans waargeneem om spore te maak, maar is binne enkele ure aangekeer. Toolbaart is in Paballong Village in hegtenis geneem, terwyl Motoane op Odendaalsrus gevang is, sê sers. Palesa ..Read More


