In the News
God ‘steeds in beheer’ – dominee ná Noordwes-plaasaanval
--- Charné van der Merwe 29 Oct 2026“God het nie beheer verloor nie.” Dit was die boodskap van ds. Johan Raubenheimer van die NG gemeente Potchefstroom-Noord Woensdagaand (28/10) aan lede van die gemeenskap wat buite Mediclinic Potchefstroom byeengekom het om te bid vir Donovan Marx (50), wat ernstig beseer is tydens ’n plaasaanval. Die gebedsbyeenkoms is gehou enkele ure ná die ..Read More


