In the News
Twee vas ná moord op Noordwes-boervrou
--- Charné van der Merwe 08 Oct 2026Twee verdagtes sal na verwagting Donderdag (8/10) in die hof verskyn ná die moord op ’n Noordwes-boervrou. ’n Derde verdagte is steeds soek ná die moord op Hannetjie van Zyl (55) Maandagaand (5/10) by die hek van die plaas waar sy en haar man, Sarel, woon. Die twee vermeende moordenaars, 32 en 33 jaar oud, sal in die Ottosdal landdroshof verskyn, sê ..Read More


