In the News
Ietermago’s van R1 m. in Rustenburg gered
--- Admin 06 Nov 2026Die polisie ondersoek die moontlike betrokkenheid van ’n groter wildsmokkelnetwerk nadat vier mense in Rustenburg in hegtenis geneem en twee ietermago’s ter waarde van sowat R1 miljoen gered is. Die vier verdagtes (tussen 38 en 51) moes Vrydag (6/11) in die Rustenburgse landdroshof verskyn. Hulle word aangekla van die onwettige besit van bedreigde ..Read More


