In the News
Trump-mediasteunpilaar erken haat teen hom kelder Republikeine
--- Admin 04 Nov 2026Die omvang van die openbare teenstand teen Donald Trump het ’n belangrike rol gespeel in die Republikeine se swaar nederlaag in die Amerikaanse middeltermynverkiesing. Sean Hannity, Fox News-aanbieder en een van die Amerikaanse president se prominentste ondersteuners in konserwatiewe mediakringe, het erken dat die “haat” teen Trump kiesers ..Read More


