In the News
Video van polisie se beweerde aanranding van Bloem-sakeman straks in hof gewys
--- Charné van der Merwe 23 Oct 2026Beeldmateriaal sal waarskynlik op 26 en 27 November in die landdroshof in Bloemfontein gewys word wat glo wys hoe twee Vrystaatse polisiebeamptes ’n sakeman erg aanrand. Adriaan Badenhorst (40), wie se ribbes glo in die voorval gebreek is, het Donderdag (22/10) in die landdroshof verskyn. Hy staan tereg op drie aanklagte wat verband hou met die rig ..Read More


