In the News
Passievolle leerkrag word adjunkhoof van Primêre Skool Jordania
--- Susan Maré 14 Oct 2026Een van die grootste uitdagings vir ’n onderwyser vandag is om by die veranderde behoeftes van leerders aan te pas. “Ons leef in ’n vinnig veranderende wêreld waarin tegnologie, sosiale omstandighede en die verskillende uitdagings waarmee kinders gefronteer word, ’n groot invloed op hul ontwikkeling het.” So sê Dian van Wyk van Primêre Skool ..Read More


