In the News
Loslopende leeu opgespoor; eienaar steeds onbekend
--- Charné van der Merwe 16 Oct 2026Dit bly ’n raaisel wie die eienaar is van die leeu wat aangekeer is nadat dit vroeër die week in die Vaaldriehoek se Redan-omgewing gesien is. Die polisie het Donderdag (16/10) bevestig die dier is opgespoor en die nodige reëlings word deur kundiges getref om hom veilig te hervestig. Die polisie is Dinsdag (13/10) omstreeks 04:00 deur ’n lid van die ..Read More


