In the News
Maluti-Hooglandskool se 28ste Skaapkopfees vrolik gevier
--- Susan Maré 21 Sep 2026Gewapen met ekstraskerp knipmesse en koelsakke met geheime inhoud het mense van so ver as Danabaai die 28ste jaarlikse Skaapkopfees van Maluti-Hooglandskool op Bethlehem bygewoon. En nou sien hulle reeds uit na die volgende smulparty volgende jaar. Sowat 350 liefhebbers van krakerige, bruin gebakte skaapkoppe het Vrydagaand (17/9) om groot ronde ..Read More


