In the News
Weird Wide Web – ’n Verskoning per dag
--- Admin 21 Jan 2026’n Chinese vrou, wat beveel is om in die openbaar om verskoning te vra omdat sy haar man se buite-egtelike verhouding ontbloot het, het die hofbevel omskep in ’n daaglikse aanlyn skouspel. Nadat Niu Na uitgevind het dat haar man haar al vyf jaar lank met ’n vroulike kollega verkul, het sy besluit om die verhouding op sosiale media bloot te lê. Sy ..Read More


