In the News
AgriSeker: Agter die Makelaar
--- Admin 05 Oct 2026Wat gebeur agter die skerms wanneer ’n makelaar ’n produsent se risiko moet verstaan, dekking moet reël of ná skade ’n eis moet hanteer? Hierdie week, 5 tot 9 Oktober 2026, op At Lunch kyk ons na die belangrike vennootskap tussen AgriSeker en die makelaar.Van onderskrywing en eise tot tegniese kundigheid en die makelaar se eie perspektief, wys ..Read More


