In the News
Vrystaatse paartjie gesoek ná hulle nie by hof opdaag
--- Charné van der Merwe 10 Nov 2026Die Vrystaatse polisie vra die publiek se hulp om ’n paartjie op te spoor wat moontlik met ’n ondersoek kan help. Die ondersoek hou verband met ’n saak van minagting van die hof nadat Neo Kenneth Moselane en Keamogetsoe Chantel Moselane na bewering versuim het om op 20 Mei in die Bloemfonteinse landdroshof te verskyn. Die polisie kon hulle nie ..Read More


