In the News
ANC kry groen lig vir 181 kandidate op stembriewe
--- Admin 15 Oct 2026Die ANC se 181 kandidate in ses munisipaliteite sal op die stembriewe vir die plaaslike verkiesings op 4 November verskyn nadat die Konstitusionele Hof Donderdag in die party se guns beslis het. Die hof het die Verkiesingshof (OVK) se bevinding van verlede maand tersyde gestel dat die ANC nie aan die Verkiesingskommissie se vereistes vir die ..Read More


