In the News
Noordwes-man kry lewenslank vir tweejarige se moord
--- Charné van der Merwe 02 Oct 2026Die NVG verwelkom die lewenslange vonnis wat ’n Noordwes-man opgelê is nadat hy skuldig bevind is aan die moord op ’n peuter. Carel Fouché (33) het Woensdag (30/9) in die Stilfontein-streekhof verskyn, waar hy tot lewenslange tronkstraf gevonnis is. Hy het skuld beken aan die moord op Kelvin Niewenhuizen (2), sê Lindiwe Mabasa, NVG-woordvoerder.In ..Read More


