In the News
Beskuldigde het voorheen op gemartelde boer van Noordwes se plaas gewoon
--- Charné van der Merwe 03 Nov 2026Een van die beskuldigdes in die saak oor die wrede aanval op ’n Noordwes-boer het voorheen op die slagoffer se plaas gewoon, terwyl ’n ander moontlik ’n staatsgetuie kan word en teen sy medebeskuldigdes kan getuig. Phindile Alex Namnagcayi (27), Mathaka Godfrey Mathipa (56), Makema Jan Maishane (53) en Thomas Thabo Mathlongtlong het Dinsdag (3/11) ..Read More


