In the News
Parys staan saam ná noodlottige ongeluk wat ma, vriend se lewe eis
--- Charné van der Merwe 15 Oct 2026Drie kinders van Parys moet binne enkele dae die verlies van albei hul ouers verwerk nadat ’n noodlottige motorfietsongeluk ook die lewe van haar ma en dié se lewensmaat geëis het. Liezel Fouché (42) en Jassie Jansen van Vuuren (42) is Dinsdag (14/10) dood toe die motorfiets waarop hulle gery het, op die R500 tussen Fochville en Parys met ’n woonwa ..Read More


