In the News
Verdagte aangekeer ná eiendom van vermoorde vrou op Oos-Rand gevind is
--- Charné van der Merwe 12 Oct 2026’n Verdagte is in hegtenis geneem nadat eiendom in sy besit gevind is, wat vermoedelik aan een van die vroue behoort wat onlangs op die Oos-Rand vermoor is. Die man sal na verwagting Maandag (12/10) in die Kempton Park-landdroshof verskyn op aanklag van die besit van gesteelde eiendom. “Hy word in dié stadium nie van moord aangekla nie,” sê brig. ..Read More


