On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Yvette
Listen Live Streams

National

Reeva se familie praat ná gedenkdiens

───   12:19 Tue, 19 Feb 2013

Reeva se familie praat ná gedenkdiens | News Article
Port Elizabeth - Talle joernaliste het vanoggend by die Victoriapark-krematorium in Port Elizabeth saamgedrom terwyl Reeva Steenkamp se kis by die kapel ingedra is.

Steenkamp (29) is op Valentynsdag in haar kêrel, Oscar Pistorius, se huis in Silver Woods, Pretoria, doodgeskiet. Reeva se broer, Adam en haar niggie, Sharon het die media ná die gedenkdiens toegespreek.

Pistorius, wat die naweek in polisie-aanhouding deurgebring het, is tans in hof om aansoek om borgtog te doen.

Sapa, eNCA





Podcasts

Adam Steenkamp:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.