On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

Wapenkundige praat oor amenstie en wat dit behels

───   06:24 Mon, 18 Nov 2019

Wapenkundige praat oor amenstie en wat dit behels | News Article

Ons gesels met ‘n bekende wapenkundige oor die omstrede amnestie wat onlangs van krag geword het.


Zane Koeberg van Koeberg Firearm Solutions, verduidelik wat is amnestie en hoe ons by hierdie punt uitgekom het, nadat 470 000 wettige lisensiehouers se lisensies verval het. 

Verder word verduidelik nagenoeg hoeveel wapens sogenaamd onwettig verklaar is, weens wapeneienaars wat nie betyds hul lisensies hernieu het nie. Die gevolge hiervan en die rol van die Suid-Afrikaanse polisie word ook bespreek.


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus







Podcasts

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.