On Now
Weekends 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: 00:00 - 05:00 Early Mornings with Oscar
Listen Live Streams

Local News

KVBA-Bloemfontein brei komberse vir Madibadag

───   THANDI XABA 15:16 Mon, 20 Jul 2015

KVBA-Bloemfontein brei komberse vir Madibadag | News Article

Bloemfontein - Die Bloemfonteinse kantoor van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie gedenk vandag Madibadag by die ontslape president se standbeeld op Naval Hill in Bloemfontein.

Die kommissie se Nerine Kahn sê die personeel het besluit om komberse te brei en dit aan liefdadigheidsorganisasies te skenk.

Thandi Xaba/OFM-nuus

Podcasts

Nerine Kahn:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.