On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Laurika
Listen Live Streams

Local News

Hof beslis dat Vryburg-aktekantoor nie gaan verskuif

───   DANE BEISHEIM 17:20 Tue, 01 Dec 2015

Hof beslis dat Vryburg-aktekantoor nie gaan verskuif | News Article

Johannesburg - AfriSake het vandag ’n hofaansoek gewen in die stryd om Vryburg se aktekantoor te behou.


Regter Cynthia Pretorius het beslis dat die hof kennis neem van ’n skriftelike bevestiging onder eed deur die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, die hoofregistrateur van aktes, die registrateur van aktes in Vryburg en die Noordwes-regering dat daar geen besluit is of was om die Vryburg-aktekantoor te sluit of na Mahikeng te verskuif nie.

Die sakeregtewaghond se Willie Spies sê sou die verskuiwing van die kantoor na Mahikeng voortgaan, sou dit vernietigende gevolge vir die Vryburg-gemeenskap inhou.

OFM-nuus



Podcasts

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.