On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Podcasts

Dit reën hoop, sê RPO se James Faber

───   SABRINA DEAN 08:58 Mon, 25 Jan 2016

Dit reën hoop, sê RPO se James Faber  | News Article
Photo: Dirk Kock

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week met RPO Noord-Kaap se voorsitter, James Faber, gesels oor die stand van sake onder boere in die provinsie aan die begin van 2016.

Hy sê die reën wat onlangs oor groot dele van die provinsie geval het, het hoop weer laat opvlam.

Maar die situasie wat voer betref, bly kommerwekkend, sowel as die finansiële knyp waarin baie produsente hulself bevind…




OFM News

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.