On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

OVK/CMW behaal rekord-wolpryse op veilings

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:44 Wed, 30 May 2018

OVK/CMW behaal rekord-wolpryse op veilings | News Article

Die Landboumaatskappy OVK is trots op twee Suid-Afrikaanse rekord-wolpryse wat vanjaar op die nasionale wolveiling in Port Elizabeth behaal is.


OVK/Cape Mohair & Wool (CMW) het die bale wol uit die skeersel van twee onderskeie produsente op die veiling aangebied. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met OVK se Heinrich Victor daaroor gepraat...



OFM-nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.