On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Rekordprys vir sybokhaarskeersel behaal

───   06:28 Mon, 06 Aug 2018

Rekordprys vir sybokhaarskeersel behaal | News Article
Bennie en Liezl Conradie

OFM-nuus se Pieter Möller praat oor 'n nasionale rekordprys wat onlangs vir 'n sybokhaarskeersel behaal is.



Die nasionale rekordprys is op die vierde sybokhaarveiling van die 2018-verkoopseisoen, wat deur CMW by die Sybokhaarbeurs in Port Elizabeth gehou is, deur Bennie Conradie van die Murraysburg-distrik behaal.  



OFM-nuus


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.