On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Moontlikhede in Rusland groot vir Suid-Afrikaanse boere

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 08:52 Wed, 12 Dec 2018

Moontlikhede in Rusland groot vir Suid-Afrikaanse boere | News Article
Die Stavropol-streek in Rusland FOTO: RussiaTrek.org

Rusland en Suid-Afrika het baie in gemeen veral met betrekking tot landbougeleenthede.


Dit is volgens, Johan du Toit, ‘n Suid-Afrikaanse sendeling wat al jare lank in Rusland bly en sterk regeringsbande het, veral met betrokkenes in landbou, wat deel was van ‘n Russiese-afvaardiging wat betrokkenes in die Suid-Afrikaanse landboubedryf onlangs besoek het. Die besoek het was geskoei op die uitbreiding van bestaande handelsgeleenthede veral met betrekking tot die invoer en uitvoer van landbouprodukte. Beleggingsgleenthede en die moontlikheid dat Suid-Afrikaanse boere in Rusland ‘n heenkome vind is ook bespreek.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller praat in die laaste van ‘n reeks van drie onderhoude met Du Toit oor die Russiese-afvaardiging se besoek aan Suid-Afrika.



Dit was Johan du Toit, ‘n Suid-Afrikaanse sendeling wat al jare lank in Rusland bly en wat as tolk vir ‘n Russiese-afvaardiging opgetree het, wat Suid-Afrikaanse boere en landbouverenigings onlangs besoek het om oor landbougeleenthede in Rusland te praat.

Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.